Kallie maak kennis met ... Werner Human, AfriForum se nuwe adjunk- uitvoerende hoof.

AfriForum

AfriForum

5,798 views

Kallie maak kennis … is 'n kort geselsprogram waar Kallie Kriel met bekende figure praat oor aktuele sake en soms ligte onderwerpe.

Hy vind ook meer uit oor die gaste self.

In hierdie episode gesels Kallie met Werner Human, AfriForum se nuwe adjunk- uitvoerende hoof, en die rol wat hy gaan speel om die organisasie se toekomsstrategie verder te verfyn.