Met trane dank ek u vir hierdie boodskap. Ek dank Jesus vir n Prediker soos u wat my laat vashou aan die lewe wat my gegun is. Ons al 44 jaar getroud en kovid het my bestaan kom vernietig want ek was 27jaar in toerisme wat na die buiteland wat al my reserwes uitgewis / vernietig het en nou is ons ook oorlaai en moeg om weer te probeer. Ons is dankbaar vir alles wat ons het maar ek en my vrou is moeg gestry teen die lewe. Ons bid vir 'n rustiger uitkoms. Ek weet u sal verstaan. Dankie vir 'my' boodskap vandag 4 jaar na u opname. Amen en Amen.
Wat n kosbare boodskap....hierdie uitnodiging was so nodig vir my in hierdie dag...baie dankie HERE...U weet presies wanneer ons dit nodig het...dankie Dr Isak...mag ons Liewe Vader u seen
Pastoor Burger. Jou boodskappe beteken so baie vir my en vir so baie mense vir wie ek dit aanstuur. Ken 3 mans albei in hul laat 30 jarige wat die Here so baie nodig het in hulle lewens en u boodskappe word gereeld vir hulle aangestuur. Mag God U ryklik seΓ«n.
n Hartlike geseende goeie more DEAR HEAVENLY FATHER π THANK YOU LORD FOR YOUR MERCY GRACE AND LOVE β€ I PRAISE AND HONOUR YOU LORD π THANK YOU LORD π FOR YOUR BLESSINGS ON ME AND MY FAMILY AMEN πππ DANKIE VIR TREFFENDE WARE BOODSKAP GESEENDE DAG EN WEEK β€β€β€
Dankie dr vir hier die spesiale gebed vir my,en vir elkeen wat dit so nodig het ek waar dit met n op regte hart, ek luister graag na u bood skape God seen u amenπππππ
Mag die liefde en vrede van ons Jesus ook U metgesel wees....πππ