Dit wys net weereens, daar is krag in gebed. wat 'n wonderlike getuienis. Ek dink jy moet net kyk na jou klank want daar was 'n paar keer wat ek glad nie kon hoor wat jou gas gese het nie. Deel 2 was heeltemal te sag. Ek kon my klank aansit, maar dit was alreeds op max.
Padlangs - Getuienis van Odette Pohl deel 2
pieter oeschger
1,321 views
Getuienis van Odette oor haar fisiese, emosionele en geestelike stryd en oorwinning na 'n baie ernstige ongeluk.