Dankie vir n geseende boodskap. Ek is n Eva en het herhaaldelik gehoor is dit so? Gen 3:1 praat die slang met die vrou, ( die Kerk) maar daar staan geskrywe die Saad van die vrou sal sy kop Vermorsel..Jak 3:11 se n fontein laat nie uit dieselfde oog VARS en b😢rak water opborrel nie..en die opdrag is dat ons sout moet gaan ingooi waar die water uitkom..mag die water gesond word in Jesus Naam Amen
Past. Shaun Schwartz - Die kerk moet hom gereed kry