Johannes se evangelie lê die fondasies dat mense geloof en lewe in Jesus verky. Vandag verduidelik Jesus sélf dat hy lewe is en lewe gee omdat hy God is. Hierdie gedeelte daag ons wel uit; kan Jesus jou as getuie roep vir ‘n wêreld wat twyfel oor hom?
Aangehegte joernaal is die raamwerk tot aan die einde van die reeks.:
https://storage1.snappages.site/QFWJG...