05 Oktober 2026 Afrikaanse Nuus

Pretoria FM

Pretoria FM

27,220 views

Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell III sΓͺ president Cyril Ramaphosa weier om die β€œKill the Boer, Kill the Farmer”-slagspreuk te veroordeel.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het oor die afgelope vyf boekjare byna R2,4 miljard aan huurvlugte bestee.

Vanjaar se Nobelprys vir geneeskunde is toegeken aan die Amerikaanse psigiater en neuroloog Karl Deisseroth en sy Duitse kollegas Peter Hegemann en Georg Nagel vir hul werk in optogenetika.