LEBOMBO OVERLAND ECO TRAIL - Begin by krokodil brug en eindig in Pafuri Crooks Corner, 'n 5 dag 4x4 rit. In hierdie reeks videoś gaan ek soveel moontlik inligting gee oor die roete. Dit is 'n eenmaal in 'n leeftyd ondervinding om so deur die Kruger wildtuin te ry.
Musiek deur epidemic sound. https://www.epidemicsound.com/