Malema, plaasmoorde en ANC-terreur

praag

praag

482 views

Julius Malema het verlof tot appèl ontvang ná sy skuldigbevinding en vonnis in die vuurwapensaak. Wat sê die verloop van dié saak oor ons howe, politieke mag en aanspreeklikheid?

In hierdie video bespreek Dan Roodt ook “Kill the Boer” as méér as ’n losstaande struggle-lied: as politieke doktrine en ideologie teen die agtergrond van plaasmoorde, terreur, lae-intensiteitskonflik en die moontlikheid van etniese verdringing. James Myburgh se onlangse lesing in Washington, die ANC en president Cyril Ramaphosa se houding, asook die groeiende onmin tussen die Amerikaanse ambassadeur Leo Brent Bozell III en Ronald Lamola, kom eweneens ter sprake.

Teken in op PRAAG vir verdere Afrikaanse nuus, ontleding en kommentaar. Ondersteun ook ons werk en kry toegang to intekenaarinhoud op Facebook:

Facebook: subscribe

#Malema #Plaasmoorde #KillTheBoer #PRAAG