Erediens - 11 Oktober2026 - Tema: ’N DANKBARE HART IN ’N ONRUSTIGE WÊRELD

Jubilate Gemeente

Jubilate Gemeente

307 views

VOTUM & SEËNGROET:  (Klaaglied 3:22-23)
Deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.  Elke môre is dit nuut. U trou is groot, Here. Dit is elke môre nuut. Dit is goed om geduldig op die hulp van die Here te wag. Dit is elke môre nuut. Aan U liefde is daar geen einde nie.  
Genade barmhartigheid en vrede van die 3-enige God V,S & HG.

Klik die klokkie en die (Subscribe) knoppie om die kennisgewings te ontvang