Dankie Pastoor dit was insiggewend en sal daardie verse nooit vergeet nie, ek ken darem nog heel wat ander verse wat vir my baie saak maak en reghelp, ek trap myself gereeld uit as ek besig is met gedagtes wat onvanpas is en ek die mense aan GOD oorgegee het en dan weer dit uit SY hande wil vat, geseënde daggie
Dankie pastoor was veral vir my die Here het twee keer in diens goed vir my weer confirm wat ek mee worstel met familie ens... En ek lê ook ini bed en wonder moet ek maar nie... Maar dankie vir gehoorsaamheid moes dit weer hoor na vandag se gesprekke wat my laat twyfel het of ek reg doen