In hierdie video bespreek en evalueer ek ’n onlangse Rapport-artikel waarin die rol van mans en vroue in die kerk gekritiseer word. Ons kyk na die argumente wat gemaak word en toets dit aan die Skrif.

Ek bly in centurion, ek dink ek soek nie hard genoeg nie,of daar is iewers so n gemeente wat VADER nog nie vir my gewys het nie. Enige RAAD???? GEES LEIDING daar rondom?